Gallery
Happy Careliah Cavalier Client's Images
“Kyk Charlie is die beste ding wat ek ooit vir my kind gedoen het”
“Hi there, I just thought I’d say hi and share that Misty has settled so well in our family and is an absolute joy. She’s helped my daughter immensely with her anxiety….and still has her messy hair 😅. Thank you for the most special and precious pup a family could ever have!”
“Hy hou niks daarvan as ek en hy in die oggend die kinders moet aflaai by die skoolbus nie. Maar hy weet presies as ons oppad is om hulle te gaan oplaai. Daai stertjie swaai dan omtrent om in daai kar te klim. Baie slim.”
“He visited her school this morning – the kids, teachers and parents went nuts!”
“More Karien. Bubbles was vanoggend die jongste puppie wat nog uit die Langebaan skool gegraduate het. Sys is net te oulik”
“Ek kan sien Charlie was met liefde grootgemaak en ek is seker hy is soos n kind vir jou”
She’s a total nutter!! Full of energy, loves shoes!! We absolutely adore her! She has us in hysterics all day!
“Bailey is baie oulik. Hy het mooi aangepas en dink hy besit die plek. Steel net harte waar hy gaan. Hy het sy girlfriend in die straat raakgeloop (Die ander puppy wat hier bly) Lyk behoorlik of hulle mekaar al lankal ken! Hierdie hond is ongelooflik beskermend oor my – mal oor stappies en speel in die sand in die duine – Hy is net ‘n plesier!”